book-icon Uitgawe Februarie 2020

Ougoed of hougoed?

akkreditasie

Jane Meneses van Edgemead skryf Hierdié lieflike ou Royal Doulton-vase met Charles Dickens-karakters is al jare lank in my familie. Het dit enige waarde?

Kayleen Wrigley van Walker Scott Art Advisory antwoord Die Doulton-fabriek is in 1815 in Lambeth, Suid-Londen, gestig deur John Doulton (1793–1873), wat voorheen by Fulham Pottery gewerk het. Sy eerste produksielyne het bestaan uit praktiese en dekoratiewe erdeware, van bottels tot rioolpype, als gemaak in sy klein fabriek. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees