book-icon Uitgawe Julie 2021

Ougoed of hougoed?

akkreditasie

Manon Potgieter van Gqeberha skryf Ek wil graag meer weet oor hierdie twee kunswerke deur Frederike Stokhuyzen (elke skildery is omtrent 15 x 12 cm groot). Kan julle dalk ook sê wat dit werd is? 

Kayleen Wrigley van Walker Scott Art Advisory antwoord Frederike Stokhuyzen is bekend vir haar talle stillewes en landskappe; sy put hoofsaaklik inspirasie uit die natuur. 

Die kunstenaar is van Nederlandse afkoms maar is gebore in Johannesburg, en het haar formele opleiding by Rhodes-Universiteit begin voordat sy in Londen by The Central School of Art gaan studeer het. Daar het sy op gekleurde glas gefokus. Dit is juis haar bedrewenheid in dié medium wat ’n kenmerkende drama aan haar skilderye verleen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees