book-icon Uitgawe Februarie l Maart 2021

Vra die dekor-kenners

akkreditasie

Jana van der Merwe van Bellville skryf Noudat werk van die huis af die “nuwe normaal” is, moet ek weer my slaapkamer opeis as ’n werkvrye sone ná ure. Hoe skep ek ’n volkome ontspanne ruimte wat ’n goeie nagrus sal verseker? 

Greg Smart, uitvoerende hoof van Vencasa, antwoord As jy jou slaapkamer ook as werkplek gebruik, moet jy dit saans weer in ’n plek van rus omskep. Hier is ’n paar wenke:

Verminder skerp lig (elektries sowel as LUD) Dit is raadsaam om die hele nag in diep donkerte deur te bring. Verdof die ligte en verban toestelle snags uit jou kamer. Spandeer minder tyd voor ’n skerm of laai ’n app af wat die skadelike blou lig op jou selfoon, tablet of skoot-rekenaar “filtreer”. Apps soos Night Shift, Twilight, Darker, Night Owl en Blue Light Filter sal die skerpte van jou skerm versag; party toestelle word verkoop met so ’n app klaar geïnstalleer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees