book-icon Uitgawe Julie 2020

Vra die kenners

akkreditasie

Die probleem

Karien van den Berg van Potchefstroom skryf Ons huis uit die 1980’s het ’n ingangsportaal met ’n ekstrahoë plafon; die mure het heelwat tekstuur (grofgepleister, sowel as rou bakstene wat gesaksmeer is). Danksy hoë vensters is daar ’n oorvloed natuurlike lig wat my plante laat floreer. Daar is ook ’n ingeboude plantbak waarop ’n boekrak tans rus. Dis prakties, maar nie juis iets vir die oog nie. Die plante bo-op die rak staan hier omdat dit eintlik al plek is waar dit floreer.

Die natuurlike lig het hier ’n geel toon en die muurlig bo die boekrak verskaf die enigste kunsmatige lig. Tans weerspieël dié hoekie nie ons persoonlike styl nie. Hoe kan ek dit inrig in ’n moderne, praktiese ruimte met karakter?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees