Dit was geweldig moeilik om ’n besluit te neem en ons sou graag iets vir elke inskrywing wou gee. Met die 2020 Tjhoko Champs-kompetisie het ons besef: "We as Tjhoko always try to inspire, but instead you inspire us!"
- Nadine Vosloo

Daarom het Nadine ook besluit om ’n paar ekstra pryse weg te gee. Lees verder vir dié spesiale pryse.

Die wenner!

Baie geluk aan die 2020 Tjhoko Champs-wenner, Franscois Brits!

https://paintit.tuis.co.za/entry/franscois-brits-3/

Franscois wen:

• R10 000 kontant 

• ’n Tjhoko-geskenkpak ter waarde van R3 000 (Tjhoko Paint se nuwe materiaalreeks en plakpapier uitgesluit) 

• ’n Persoonlike meesterklas met die Tjhoko Paint-ghoeroe Nadine Vosloo 

Bepalings en voorwaardes geld 

Die naaswenners ...

Annatjie Roets

https://paintit.tuis.co.za/entry/annatjie-roets-3/

Leone Smit

https://paintit.tuis.co.za/entry/leone-smit/

Die naaswenners ontvang: 

• R3 000 kontant 

• ’n Tjhoko-geskenkpak ter waarde van R3 000 (Tjhoko Paint se nuwe materiaalreeks en plakpapier uitgesluit) 

Bepalings en voorwaardes geld

Ander pryse

Elk van dié wenners ontvang ’n Tjhoko-geskenpak ter waarde van R570 (afleweringsfooi uitgesluit).

Bepalings en voorwaardes geld

1. Die jongste deelnemer - Juané Boshoff (6 jaar oud)

https://paintit.tuis.co.za/entry/juane-6years-old-boshoff/

2. Mees indrukwekkende fokusmuur - Uhrsula Heyman

https://paintit.tuis.co.za/entry/uhrsula-heyman/

3. Oulikste inskrywing - Ronel Lindeque

https://paintit.tuis.co.za/entry/ronel-lindeque/

4. Beste gemeenskaps initiatief - Stephanie du Plessis

https://paintit.tuis.co.za/entry/stephanie-du-plessis/

Stephanie en die skool sal elk ’n geskenkpak van Tjhoko ontvang.

5. Mees inspirerend - Nini Bubb

https://paintit.tuis.co.za/entry/nini-bubb/

6. Mees ongewone inskrywing - Odette Barett 

https://paintit.tuis.co.za/entry/odette-barrett-2/

7. Mees hartroerende - Tanya Bodenstein

https://paintit.tuis.co.za/entry/tanya-bodenstein/

8. Beste "upcycling"-projek - Suzaan Janse van Rensburg

https://paintit.tuis.co.za/entry/suzaan-janse-van-rensburg/

9. Kleurinspirasie - Susan Terbblanche 

https://paintit.tuis.co.za/entry/susan-terbblanche/

10. Beste slaapkamer transformasie - Engela Guisti & Deirdre Hislop 

https://paintit.tuis.co.za/entry/engela-guisti/ & https://paintit.tuis.co.za/entry/deirdre-hislop/