Stephanie en Rikus Christensen 

1. Maak jou iPhone of Android-soekenjin oop en soek die dier waarvan jy hou (sien foto)

2. Gaan af op die skerm tot jy sien "Meet a life-sized tiger up-close" (sien foto)

3. Tik op "View in 3D" (sien foto)

4. Beweeg jou selfoon rond in die vertrek

5. Siedaar! 'n Lewensgrootte tier langs jou in die vertrek!

Bron: Mashtips