Laat die lente blom in jou huis

Venootskapveldtog Venootskapveldtog
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nooi die lente en bloeisels jou lewe binne! Gee jou huis ’n nuwe, vars voorkoms met geblomde dekor-items van Mr Price Home.

Vier die begin van ’n nuwe seisoen met die jongste dekor-items wat jou huis met geluk vul. Maak jou keuse uit Mr Price Home se reeks geblomde dekor en verander jou tuiste in ’n lente-lushof.

Jou slaapkamer:

Bring die natuur in jou slaapkamer in met ’n serene groen kleurpalet en ’n verskeidenheid botaniese patrone. Kry die styl met plaaslik vervaardigde bedrukte duvetoortreksels van poliësterkatoen (vanaf R169,99).

Jou leefkamer:  

Laat jou sitkamer stylvol blom met ’n helder en vars nuwe voorkoms. Vind jou innerlike blomflair met plaaslik vervaardigde kussings met patrone (vanaf R159,99).

Jou badkamer:  

Kry ’n lente-sjiek voorkoms met botaniese elemente. Laat hierdie patroon-handdoeke (vanaf R99,99) en pragtige geweefde mandjies (vanaf R119,99) jou badkamer nuwe lewe gee – en dit transformeer van vervelig tot ’n lushof en oase.

Bring die natuur in:  

Huis is waar jou plante is. Kies uit ’n verskeidenheid plaaslik vervaardigde potte (vanaf R79,99) en verander jou huis in jou eie dromerige “kweekhuis”.

Eet en wees gelukkig:  

Dek die tafel vir lente met bloeiselmooi breekware. Geluk is op die spyskaart dié seisoen, so maak solank reg om buite te onthaal met grootborde, kleinbordjies en bakkies met blompatrone (vanaf slegs R29,99). Boonop is lentetyd perfek vir skemerdrankies, so vul jou glas ná werk met ’n drankie en skep jou eie “happy hour” met Mr Price Home se verskeidenheid glasware (vanaf slegs R49,99).

Die natuur raak nooit uit die mode nie, so laat dit jou inspireer en omarm jou botaniese kant met Mr Price Home. Besoek een van ons takke vir die jongste trends teen die beste pryse (en natuurlik, in die beste kleure en patrone!) op een plek. Of kry die voorkoms aanlyn by mrphome.com.

Vir meer inspirasie vir jou tuiste, volg Mr Price Home op Instagram by @mrp_home.

Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees