Leer ook stensil met Stencil of Paris en waar jy Tjhoko se Glaze-produkte kan gebruik.

• rol kaasdoek (in stukke van A4-grootte geknip);

Clear Glaze;

• roomysbak;

• beker afgekoelde kookwater;

• vullisblik;

• maskeerband;

• emmer water vir jou kaasdoek;

• bedekking vir jou tafel of werkvlak;

• ’n ou T-hemp of voorskoot om aan te trek;

• stensil in die ontwerp van jou keuse;

• twee kontrasterende Tjhoko Paint-kleure van jou keuse;

• stensilkwas.

Vir die teël-projek:

• twee ou teëls

• lakverdunner

• twee 110 mm-sponsroller

• gedrukte resep waarmee jy die teël gaan bedek

Vir die hout-projek:

• twee ou broodplanke

• Stencil of Paris

• 50 mm-skraper

• twee papierborde

• bottermes

• stuk lap so groot soos jou broodplank

• een A4-hardebandboek

Ons sien jou binnekort.

As jy nog nie jou kaartjie het nie, koop dit hier.