Vir die tuinier

  1. Groot bederf! Worm Farm- vertikale tuin
    115 cm hoog met 25 vakkies
    R1 499
    GroPro
  2. Plantboks vir kinders
    R250
    Funky Wood Stuff
  3. Newelspuit
    9 x 9 x 14 cm
    R389
    yuppiechef.com
  4. Kneelo-knielmat
    48 x 26 x 2 cm
    R499
    yuppiechef.com
  5. Noodhulptassie vir tuiniers
    Insluitend ’n tangetjie, bosluisverwyderaar en pleisters
    R95
    Tanya Visser

Vir die dekorliefhebber

  1. Geborduurde strooikussing
    45 x 45 cm
    R199,99
    MRP Home
  2. Gehekelde uil-mandjie
    20cm deursnee
    R99
    Alles Wat Mooi Is
  3. Stel gastehanddoeke van katoen
    30 x 55 cm
    R99,95
    Woolworths
  4. Puka-rottanghouer met leer-handvatsels
    450 mm (lank) x 300 mm (breed) x 110 mm (hoog)
    R395
    Block & Chisel
  5. Porseleinbekers (stel van twee)
    R199
    H&M Home 

Vir die diereliefhebber

  1. Moon-halsband vir honde (net ’n beperkte oplaag is beskikbaar)
    In die kleur Natural met pienk hartjies
    R290
    Benji + Moon
  2. Bohemian Cat-botterbakkie
    165 x 110 x 170 mm
    R380
    Sugar & Vice
  3. ’n Bederfie van Kersvader
    BOSS of Petley’s Festive Collections-troeteldierkos (net ’n beperkte oplaag is beskikbaar)
    Verskeie groottes en geure
    Vanaf R15,49/blik
    Pick n Pay
  4. Kat-strooikussing
    40 x 32 cm
    R199
    Woolworths
  5. Wagworld Lounger- ronde bed
    60cm deursnee x 10cm hoog
    R529
    Absolute Pets
  6. Klapperhaarmat
    40 x 60 cm
    R119,99
    MRP Home

Vir die handiges onder ons

  1. Tools-hake
    R199
    Tanya Visser
  2. Raskog-trollie
    45 cm breed x 78 cm hoog
    R1 999
    Mykea
  3. Hout-bêrekis
    31 cm lank x 18 cm breed x 15 cm hoog
    R159
    MRP Home 
  4. Tonteldoos met vuuraanstekers en vuurhoutjies
    R230 (klein) – R330 (groot)
    Big Blue
  5. Rakstutte (stel van twee)
    16 x 16 x 4 cm
    R395
    Steam Punk’d
  6. Joy-stensil
    A6-10
    R50
    Tjhoko Paint

Vir die smulpape

  1. Sluit aan!
    Westcliff Gin Box Set
    Sluit ’n bottel jenewer, tonikum en verskeie bypassende bederfies in
    R650
    The Gin Box
  2. Brooklyn-voorskoot van 100% katoen
    90 cm lank x 60 cm breed
    R129,99
    MRP Home
  3. Hout-en-marmer-kapplank
    43 x 15 cm
    R399
    Poetry
  4. Sê kaas! Parmesaan-rasper met houtboks
    15 x 10 x 4 cm
    R199
    @home
  5. Nib & Salt-70%-donkersjokolade
    80g
    R35
    De Villiers Chocolate
  6. Morgenster- ekstrasuiwer olyfolie
    450 ml
    R199,99
    Woolworths
Verskaffers
  1. @home 0860 576 57 
  2. Absolute Pets
  3. Alles Wat Mooi Is 
  4. Benji + Moon 
  5. Big Blue
  6. Block & Chisel 021 691 0878
  7. Builders 0860 284 533
  8. De Villiers Chocolate
  9. Funky Wood Stuff 072 941 9199
  10. GroPro 078 040 4171
  11. H&M Home 0860 690 707
  12. MRP Home 0800 212 535
  13. Mykea 062 005 7509
  14. Poetry
  15. Rooi Suitcase
  16. Steam Punk’d
  17. Sugar & Vice 
  18. Tanya Visser 031 003 0940
  19. The Gin Box
  20. Tjhoko Paint 073 206 3104
  21. Woolworths 0860 022 002