Wat die hart van vol is ...

1. Mr & Mrs West-bekers
R199
Superbalist

2. Aan die kook
Voorskoot
R199
H&M Home 

3. Olie- en asynbottel
R260
Woolworths

4. The Pink Lady Gin
R389
Yuppiechef 

5. Netjies weggesit
Stel van drie keramiekhouers
R269,99
MRP Home

6, Hart-beker
R29,95
Woolworths

Ons is dol oor dié pasmaats

1. Vadoek-stelR299
ZANA

2. Kussingsloop-stel
R399
ZANA

3. Toiletwaresakkie
R240
ZANA

4. ’n Briefie vir my liefie
Digitale afdruk
R110
ZANA

5. Grys kussingoortreksels
R390– R470
ZANA

6. Een vir my, een vir jou 
Kussingoortreksels
R273–R329
ZANA

Dis die klein dinge wat saak maak ...

1. Buddy-deurhaak
R399
Superbalist

2. "To the moon and back"
Ronde katoenkussing
R149
H&M Home 

3. Stel van twee kerse
R199,99
Typo 

4. Kamelia-geurverspreider (120 ml)
R199
Poetry 

5. Kleurblok-keramiekplanthouer
R160
Woolworths

6. Soete herinneringe 
Vierkantige rak
R630
elevenpast