1 Ma Mère-heuningnougat met witsjokolade, vanielje, olyfolie en geroosterde amandels (100 g), R45*

2 Haarknip van skilpaddop-hars R99

1 LMC-tee met ’n gemmer-en-sitroengrasgeur R59

2 Ma Mère- Turkse lekkers R80*  

1 Truffels (pak van 3) R30*

2 Handeroom R50

3 Tropical Foliage Mini-notaboek R55

*Hierdie items is tans net in winkels beskikbaar. 

Is jy op soek na nog inspirasie? Besoek www.poetrystores.co.za vir nog geskenk-idees.