Poetry se pragtige versameling geskenke beloof iets vir almal dié feestyd.
1 Vadoek* R99
2 Wonki-houer R99
3 Sjokolade* R45
1 Handeroom R50
2 Esme-smuksakkie R199
1 Lipsalf R45
2 Handeroom R50
3 Lyfolie R120
*Hierdie items is tans net in winkels beskikbaar.
Is jy op soek na nog inspirasie? Besoek www.poetrystores.co.za vir nog geskenk-idees.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET