Ons het vanjaar iets splinternuuts op die mark – ’n pragtige dagboek met van ons mooiste tuinfoto’s oor die jare, met ’n paar gratis tuinhandskoene daarby. 

Dié dagboek het ’n kalender vir elke maand en oorgenoeg blaaie vir aantekeninge sodat jy mooi en maklik kan kophou in 2020.

Kry joune vir net R155*!

Stuur ’n e-pos na amina.essop@media24.com om joune te bestel; onthou om jou naam, kontaknommer en keuse van afleweringsmetode in te sluit.

*Aflewering is nie by die prys ingesluit nie.

Opsies vir aflewering:

Gewone pos

± 15 werkdae: R11,15

Geen sporingsnommer

Geregistreerde pos met die Suid-Afrikaanse Poskantoor

± 15 werkdae: R56,80

Jy kry ’n sporingsnommer

Koerier

Sluit asb. jou huisadres in by jou e-pos aan Amina en ons stuur vir jou ’n kwotasie.