book-icon Uitgawe Augustus 2021

Badkamerteëls: Speel met vorm, patroon en tekstuur

akkreditasie
Teëls kan in ’n verskeidenheid patrone gelê word, soos die patrone in dié kontemporêre badkamer illustreer. Die wit teëls is in ’n vertikale baksteenpatroon (strekverband) gelê.
Teëls kan in ’n verskeidenheid patrone gelê word, soos die patrone in dié kontemporêre badkamer illustreer. Die wit teëls is in ’n vertikale baksteenpatroon (strekverband) gelê.

Foto’s Henrique Wilding en Francois Oberholster 

Daar’s niks verkeerd met gewone wit badkamerteëls nie, maar danksy die jongste opwindende vorms, teksture en kleure wat dikwels spreek van uitmuntende vakmanskap, kan opknappers nou die asemrowendste ruimtes skep met teëls!

Natuurlik kom dié aan die bopunt van die mark teen ’n aardige prys, maar jy het dikwels net een of twee vierkante meter nodig as fokuspunt. Dink aan net een muur, ’n spatpaneel agter die wasbak, selfs net die stortvloer... 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees