Die perfekte blyplek vir drie woelwater-seuns en twee besige entrepreneurs? Ja, met die rente raad en kontrakteurs is dit moontlik, vertel Heinz en Aletté-Johanni Winckler.

Tog was daar belangrike lesse om te leer, soos dat die kinders se speelplek reg by die hoofslaapkamer se venster dalk nou hul middagslapies gaan belemmer ...

Hier deel hulle raad:

https://youtu.be/hX3UYrT3558

Sien die Wincklers se droomhuis in Tuis Opknap 2016 – nou te koop!