Hy wou ’n ateljee hê en " ’n groot grasperk vir die seuns"; sy het gedroom van ’n instapkas. En hier is dit nou: Die sanger Heinz Winckler en sy vrou, Aletté-Johanni, se droomhuis in Somerset-Wes – met als wat hulle nog altyd wou hê.

Die Wincklers het in ’n reeks video-opnames die opknapproses aan hul huis vasgevang, en die pragtige eindresultaat is in ons spesiale uitgawe Tuis Opknap 2016, te sien.

Kyk die video's hier:

https://youtu.be/orc2fGvauBI

https://youtu.be/DQLGUOtsxSA

https://youtu.be/4DKG64gFFeo

https://youtu.be/g6pzSE4Y76U

https://youtu.be/XwgHH2oy4b4

https://youtu.be/Tb8wLBf51Iw

https://youtu.be/bv2qYi4H3UE

https://youtu.be/CO39nddAngg

Sien die Wincklers se droomhuis in Tuis Opknap 2016 – nou te koop!