Wat jy nodig het

  • Perma Self-Sticking Utility Rack
  • Perma Self-Sticking Cup Hooks

1 Ruk ’n oorvol hangkas reg Met ses hake en monteerkleefband vir maklike installering is die Perma Self-Sticking Utility Rack ’n eenvoudige oplossing vir ’n deurmekaar hangkas.

2 Hang jou Wi-Fi-modem op Perma Self-Sticking Cup Hooks is die perfekte rusplek vir jou modem. Lig dit uit wanneer jy uitgaan en sit dit weer terug sodra jy by die huis kom. En dis glad nie nodig om gate te boor nie – perfek vir ’n huurhuis!