Maak mooi met ’n kwas! Klik op enige van die skakels hieronder vir inspirasie vir jou volgende verfprojek.

1. Vars verfkleur-idees

2. In Elvis Blue se huis leef kleur en klank in harmonie

3. ’n Vrolike huis vol kleur in die vriendelike stad

4. In dié huis lééf die kuns

5. Vaal kombuis nou skitterwit met verf

6. ’n Hele kombuis opgeknap met oorskietverf

7. ’n Kombuis en badkamer met ’n verweerde voorkoms

8. ’n Kreatiewe speelkamer vir die kinders

9. Maak’n paletkopstuk met ’n verweerde voorkoms

10. Verf ’n fokusmuur van sneeubedekte pieke

11. Skep só ’n fokusmuur van blomme

12. Naweekprojek: Verf ’n deur met trefkrag

13. Skep só ’n fokuspunt met verf

14. Gebruik só grys in enige vertrek

15. Kikker só ’n ou tafeltjie op

16. Só doen jy prentjiemooi découpage

17. Gee meubels nuwe lewe met bladsilwer

18. Omskep ’n ou lessenaar in ’n kleurvolle werkstasie

19. Skep ’n antieke effek

20. Verf só plafonteëls 'oud'

21. Wendy-huis word vyfster-speelplek vir ’n prinses

22. Verf só jou vibracrete-muur

23. Die verfkenners gee raad

24. Kenners gee raad oor verfkleure

25. Vloere: Verf of sement?

26. Kennersraad: Kies só die regte skakering rooi