In samewerking met Woodoc het ons meer as 30 projekte uitgesoek – van kleines wat jou ’n uur of wat sal besig hou, tot groter projekte, soos ’n vars afwerking vir jou vloer, as jou hande regtig jeuk. Jy kan selfs kreatief raak met sement.

Wil jy jou ruimte nuwe flair gee? Begin deur jou vloere op te kikker met Woodoc Water-Borne FLOOR. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Wood Reviver om jou verweerde buitemeubels nuwe lewe te gee. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Water-Borne FLOOR en Woodoc Colours om ’n stylvolle horlosie met ’n kleurblok-effek te maak. Kry die aanwysings hier.

Wil jy slimmer werk in 2020? Maak hangplek by jou voordeur en versier dit met jou huismense se voorletters sodat jou voorportaal altyd netjies is! Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Colours en Woodoc Water-Borne FLOOR om pragtige hout versierings vir jou Kersboom te maak. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Teël en Sement Verseëlaar en Woodoc Colours om jou deurstuiter ’n kleurvolle afwerking te gee. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Colours en Water-Borne FLOOR om jou matjie ’n stylvolle ombree-effek te gee. Kry die aanwysings hier.

Gee jou sementpotte ’n vars, nuwe voorkoms met Woodoc Colours en Woodoc Tile and Cement Sealer. Kry die aanwysings hier.

Maak ’n stylvolle vertikale tuin met ’n ombree-afwerking. Kry die aanwysings hier.

Bou ’n stewelrak vir die winter en gee dit ’n skeut kleur met Woodoc Colours. Kry die aanwysings hier.

Gee jou kaggelhout se pakplek ’n vars voorkoms met Woodoc Colours en Woodoc Water-Borne FLOOR. Kry die aanwysings hier.

Gee jou kombuisgereedskap nuwe woema met Woodoc Colours en Woodoc Water-Borne FLOOR. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Water-Borne FLOOR Clear en Woodoc Colours om dié oulike hasie-kapstok te maak. Kry die aanwysings hier.

Maak jou eie sleutelhouers met Woodoc Water-Borne FLOOR en Woodoc Colours. Kry die aanwysings hier.

As jy gewone houtlanterns het, kan jy dit mooimaak én ’n langer leeftyd gee met Woodoc! Kry die aanwysings hier.

Met net ’n stuk hout, Woodoc Water-Borne DECK en Colours kan jy seker maak Kiets het ’n deftige ingang! Kry die aanwysings hier.

Gebruik houtblokkies om jou eie weergawe van dié klassieke speletjie te maak – dit maak ’n wonderlike geskenk. Kry die aanwysings hier.

Gee dié eenvoudige, tuisgemaakte swaai ’n persoonlike boodskap en geniet ure se pret buite! Kry die aanwysings hier.

Gebruik dennehoutplanke, seilband en Woodoc Water-Borne DECK om dié oulike paadjie te maak. Kry die aanwysings hier.

Gee ’n afgeleefde tafel ’n kontemporêre kinkel met Woodoc. Kry die aanwysings hier.

Dié oulike halfronde mat sal jou badtyd ’n bietjie kleur gee. Kry die aanwysings hier.

Gebruik hout en Woodoc Colours om ’n treffende fokuspunt in jou slaapkamer te skep. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Colours om jou bedkassie ’n trendy retro-voorkoms te gee! Kry die aanwysings hier.

Omskep ’n eenvoudige skinkbord in ’n pragstuk met Woodoc Colours. Kry die aanwysings hier.

Gee jou stoepmeubels ’n vars, nuwe voorkoms met Woodoc Water-Borne Deck en Colours. Kry die aanwysings hier.

Gebruik Woodoc Gel Stain en Colours om ’n treffende patroon op jou herwinde vertikale tuin aan te bring. Kry die aanwysings hier.

Omskep jou hout-dekstoel in ’n treffer met Woodoc Colours. Kry die aanwysings hier.

Met houtbeits kan jy ’n eenvoudige houttafeltjie nuwe lewe gee met ’n kontemporêre geometriese patroon. Kry die aanwyisings hier.

Maak dié oulike houtversierings vir jou Kersboom! Kry die aanwysings hier. 

Gebruik Woodoc Water-Borne Deck en Colours om ’n treffende Marokkaanse styl aan ’n deur te verleen! Kry die aanwysings hier.

Is jy moeg van dieselfde ou voorkoms? Kikker jou vloere op met ’n oulike stensil en Woodoc Gel Stain. Kry die aanwysing hier.

Omskep ’n ou laaikas in ’n pronkstuk met Woodoc Colours. Kry die aanwysings hier.