Foto's Francois Oberholster

PROJEKGIDS

Harde werk 1/10

Vaardigheidsvlak 1/10

Tyd nodig 30 minute

Doen dit self vir ± R120 (bladgoud R100, bladgoudgom R20)

Wat jy nodig het

cork, DIY, pinboard, handles, fridge magnets, goldleaf

GEREEDSKAP

  • verfkwaste (een om die gom mee aan te wend en ’n sagtehaarkwas) * boor met ’n 4mm-boorpunt * skroewedraaier

INKOPIELYS

  • kurkproppe (een vir elke laai)
  • bladgoud
  • bladgoudgom
  • skroewe (4 x 30mm)

So maak jy ...

0917DIYcork-handvatsel-stappe

  1. Boor ’n gidsgat in die middel van elke prop se basis.
  2. Wend die gom hier en daar aan die proppe; laat dit vir 15 minute staan om taai te raak.
  3. Sit die bladgoud versigtig aan die taai gom en vee gelyk met die sagtehaarkwas.
  4. Skroef dit kurkhandvatsels van binnekant aan die laai vas.

Affodille, kers in glasbottel van Woolworths; kerse in keramiekpotte van MRP Home

VERSKAFFERS MRP Home 0800 212 535, mrphome.com Woolworths 0860 022 002, woolworths.co.za