Gebruik die ekstra af dae en langer naweke om takies aan te pak wat jy al te lank uitstel, of gee ’n vertrek ’n nuwe voorkoms met ’n lagie verf. Hier is ’n paar voorstelle van klein takies wat jy in ’n japtrap kan kafdraf en die ekstra tyd slim te benut.

Gebruik só ’n vakansiedag:

  1. Organiseer jou messelaai

1216diy-alcolin-messe-nuusbrief

2. Gaan stap ’n ver ent saam met jou kinders of troeteldiere.

3. Gee ’n vertrek ’n nuwe voorkoms met verf.

Verf-blou-kombuis-nuusbrief

4. Installeer ’n gryswaterstelsel

andrew-gryswater-herlei

5. Versier jou sonsambreel vir ’n prettige middag op die strand.

Sonsambreel-nuusbrief

6. Omskep ou broeke in dié oulike denimsakkies.

Denimsakkies-nuusbrief

7. Verf lelike teëls in jou badkamer.

verf-teels-3

8. Bak ’n (kaas)koek.

gebakte-ree%cc%88nboogkaaskoek-main

9. Gebruik ou boeke om ’n fokuspunt te skep.

010314HMM020.pdf

10. Ontspan met ’n koppie tee en die nuutste uitgawe van Tuis!

010717TSM001OFC