2 planne met varknek

Die nek is die sappigste en geurigste varkvleissnit. Probeer ons heerlike varkneksteaks met ’n romerige whiskysous of berei varknek met spek en appels vir die perfekte trooskos.

1. Varkneksteaks met ’n romerige whiskysous

Sit die vleis op die aartappels voor – met die sous oorgedrup of in ’n bakkie langsaan. Soetwortels en slaai is ’n heerlike ekstra.  

Klik hier vir die resep.

2. Varknek met spek en appels

Vir weeksaand-trooskos, panbraai individuele varknek-steaks.

Klik hier vir die resep.

Jongste uitgawe

Augustus 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees