1. Varkworsie-kofta-kebabs

Dié kebabs is ook heerlik oor die kole.

Klik hier vir die resep.

2. Spek-smoor

Die smoor kan vir ’n week in die yskas vars bly, maar glo my, dié bederf op warm plaasbrood, as glaseersel op gebraaide varkworsies, of by ’n kaasbord, gaan nie so lank hou nie.

Klik hier vir die resep.