Kortpadkos

Kortpadkos
Kortpadkos
Forel met avokadosous
Bereidingstyd 10 minute Gaarmaaktyd geen
Forel met avokadosous

Vir variasie, vervang die forel met pangebraaide ferm witvisblokkies, gevlokte makriel of geblikte tuna.

Wil jy nog sien?
Kortpadkos
Kortpadkos
Pannekoekstapel met forel
Bereidingstyd 40 minute Gaarmaaktyd 20 minute
Pannekoekstapel met forel

Dié apploustrekker is ewe lekker met bros spek en grasui-roomkaas.

Wil jy nog sien?
Kortpadkos
Franseroosterbrood-wafels
Bereidingstyd 5 minute Gaarmaaktyd 15 minute
Franseroosterbrood-wafels

Vir variasie, kies aarbeie en suurroom pleks van die piesang en versiersuiker

Wil jy nog sien?
Kortpadkos
Bircher-muesli
Bereidingstyd 10 minute Gaarmaaktyd Geen
Bircher-muesli

Al word die muesli vinnig gemaak, moet dit oornag staan; doen dit dus die vorige aand.

Wil jy nog sien?