book-icon Uitgawe Maart 2020

Baskiese hoender

akkreditasie
Foto: Francois Oberholster
Foto: Francois Oberholster

1 Verhit die olyfolie in ’n swaarboomkastrol en braai die spek tot bros. Skep uit en braai nou die hoender in dieselfde pan tot oraloor mooi bruin.

2 Geur die hoender na smaak met sout, peper en rissiepoeier. Voeg die soetrissie by en braai ’n paar minute.

3 Skep die spek terug in die pan, voeg die tiemie en tamaties by, sit die deksel op en laat prut 20–30 minute of tot die hoender gaar is. Strooi die pietersielie oor en sit voor met die stysel van jou keuse om al die sous op te slurp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees