book-icon Uitgawe Julie 2021

Botterskorsie-en-hoendersop

akkreditasie

1 Smelt die botter in ’n kastrol en braai die uie stadig tot glansend. Roer die meel by en braai nog ’n minuut. Klits die aftreksel geleidelik by om te keer dat daar klonte vorm. Roer die botterskorsie by en laat prut sowat 10 minute. Maak fyn met ’n staafmenger. 

2 Roer die hoender, room, rissievlokkies en pietersielie by en laat prut tot warm en so dik soos jy daarvan hou. Geur laastens met sout en peper. 

Wenk Jy kan in plaas van net botterskorsie ook ’n mengsel van patat, pampoen, wortel en botterskorsie gebruik. Ek stoom die pampoen sommer in die mikrogolfoond om gaarmaaktyd te verkort, maar jy kan dit ook in die aftreksel gaar kook. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees