1. Maak die slaaisous Meng al die bestanddele vir die slaaisous goed saam.

2. Rangskik die appel, komkommer, rooikool, pak choi en sprietuie op ’n bord en strooi die kasjoeneute oor. Giet die slaaisous oor en meng goed deur. Skep die gepluiste vark bo-op en strooi die granaatpitte bo-oor.