book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Kerriepatat-en-lensiesop

akkreditasie

1 Verhit die olie in ’n pot en braai die ui, knoffel en gemmer stadig tot glansend en geurig. Roer die kerriepoeier by en braai nog ’n minuut. Voeg die aftreksel en patat by en laat prut met die deksel op tot die groente sag is – sowat 10 minute.

2 Roer die lensies, pietersielie en die helfte van die klappermelk by. Verhit tot deurwarm. Gebruik ’n staafmenger en verwerk die helfte van die sop (of soveel soos jy verkies) tot fyn. As dit te dik lyk, verdun met ’n bietjie ekstra aftreksel tot net reg. Proe die sop en geur na smaak met sout en peper. Sit voor met ’n ekstra lepel klappermelk oorgedrup vir die mooi en lekker, en rek die maal met brood of croutons.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees