1. Meng al die bestanddele behalwe die olie, bok choy en noedels in ’n voedselverwerker saam tot ’n gladde mengsel. Skep lepels vol in warm olie en braai dit tot goudbruin en gaar.

2. Roerbraai die bok choy in ’n bietjie olie tot sag. Sit dit voor saam met die hoenderfrikkadelletjies en noedels of rys.