book-icon Uitgawe Augustus 2020

Rooipesto-hoender met groente

akkreditasie

1 Voorverhit die oond. Sny drie diep kepe in elke stuk hoender en vryf die pesto en die helfte van die olie oor die vleis. Sit dit in ’n oondbak en rooster, velkant na bo, vir 30 minute.

2 Voeg die groente en ’n halwe koppie kookwater by die oondbak, sit die deksel op en bak vir nog 15 minute of tot die hoender en groente gaar is.

3 Meng die koeskoes en borrie, sout en peper na smaak in ’n bak met ’n digsluitende deksel en giet 1 koppie kookwater oor. Maak die bak toe en laat stoom vir 10 minute. Woel dan die korrels los met ’n vurk, meng die oorblywende olie en die suurlemoensap deur die koeskoes en skep dit by die hoender in die oondbak sodat dit al die geurige sappe absorbeer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees