book-icon Uitgawe Junie 2020

Stokvis met ’n spekkrummel

akkreditasie

1 Voorverhit die oond. Meng die botterskorsie met die olie; geur goed en pak in ’n enkellaag op ’n bakplaat. Bak tot dit begin sag word (sowat 20 minute).

2 Haal die bakplaat uit die oond en draai die botterskorsie-skywe om. Skuif die groente eenkant op die bakplaat en rangskik die vis in ’n enkellaag op die oop deel van die plaat, of bo-op die botterskorsie as jy wil.

3 Smeer elke stuk vis ruimskoots met mayonnaise. Meng die broodkrummels, spek, sprietuie en rissiesous en skep ’n bietjie van dié krummelmengsel op elke stuk vis; druk dit goed vas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees