1. Meng die tuna, mayonnaise, mosterd, jogurt en suurlemoensap en geur met die pietersielie, sprietuie en sout en varsgemaalde swart­ peper na smaak. Skep nou die tunamengsel, appelskyfies en neute bo­op die slaaiblare (of meng eenvoudig alles saam).

2. Verhit die pitabrode in jou broodrooster of in die oond. Halveer en sit voor saam met die slaai.