1. Verhit die olie in ’n braaipan en braai die worsies stadig tot goudbruin en geurig. Skep uit en braai die groente tot glansend. Voeg die wyn by en laat kook tot dit verdamp het.

2. Skep die worsies terug in die pan en voeg die boontjies, tamaties en kruie by. Geur met sout en peper en laat prut stadig met die deksel op vir 10 minute.