Oeps! In die resep "Mikrogolf-brandewynpoeding" op bladsy 117 in die Augustus-uitgawe van Tuis het ons in die bestanddelelys vir die beslag verkeerdelik aangedui dat 125 ml afgekoelde kookwater nodig is. Die korrekte hoeveelheid is 375 ml. Jammer vir enige ongerief!

 Klik hier vir die resep.