book-icon Uitgawe September 2021

Tooi jou tafel met ’n spatsel kleur vir die lente!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1 Klop dit! Brabantia Tasty+-klitser in donkergeel R129, home.co.za

2 Om meer werk te skep en minder materiaal tydens die maak van hul losstaande kombuiskaste te laat verlore gaan, het die span by Milestone Kitchens ’n nuwe reeks, Milestone Smalls, bekend gestel. Kry hierdie pragtig vervaardigde, nuttige kombuisware by milestonesmalls.co.za of loer in by hul vertoonlokaal by 6de Straat 52 in Randburg, Gauteng.

3 Ocean Dipped Crackle-eetborde (Coral en Aqua) R65 elk; Ocean Stripe-eetborde R59,95 elk; Ocean-waterglase R69,95 elk, woolworths.co.za

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees