Stap-vir-stap

Stap-vir-stap
Witsjokolade-panna cotta met donker-sjokolade-mousse
Bereidingstyd oornag Gaarmaaktyd geen
Witsjokolade-panna cotta met donker-sjokolade-mousse

Voeg ’n bietjie verbeelding by romerige, yskoue panna cotta en jy het ’n onweerstaanbare nagereg.

Wil jy nog sien?
Stap-vir-stap
Kroek-croissants (cruffins)
Bereidingstyd 90 minute Gaarmaaktyd 25 minute
Kroek-croissants (cruffins)

Verander winkelbrooddeeg in ’n smullekker kruising tussen ’n croissant en ’n muffin – die cruffin!

Wil jy nog sien?
Stap-vir-stap
Bak nóú jou Kerskoek
Bereidingstyd 30 minute Gaarmaaktyd 4½−5 uur
Bak nóú jou Kerskoek

Met dié koek kan jy maar spog – hy’s ryk, propvol vrugte en neute, met die onmiskenbare geur van speserye.

Wil jy nog sien?
Stap-vir-stap
VENNOOTSKAPVELDTOG
Varklies met appelsous
Bereidingstyd 45 minute Gaarmaaktyd 3 uur
Varklies met appelsous

Min dinge kan so lekker wees as sappige varkvleis met ’n bros vetlaag. Dis juis die vet wat uit hierdie vetlaag braai wat die vleis se sappigheid verseker.

Wil jy nog sien?
Stap-vir-stap
So maak jy flatervrye deeg
So maak jy flatervrye deeg

Om ’n klassieke quiche te maak moet jy eers die perfekte broskorsdeeg vir die kors maak.

Wil jy nog sien?