book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Broodkluitjies met spek

akkreditasie

1 Skeur die brood in blokkies en meng die melk deur. Laat week vir sowat 10 minute. Druk enige oortollige melk uit die brood en keer die drooggedrukte brood uit in ’n mengbak.

2 Bring solank die aftreksel tot kookpunt in ’n kastrol.

3 Meng nou die eiers, spek, ui, parmesaankaas, pietersielie, sout, peper en neutmuskaat by die geweekte brood. Voeg genoeg meel by om ’n sagte “deeg” te vorm wat in balletjies gerol kan word. Rol die mengsel in 12 kluitjies van sowat 8 cm groot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees