Kersfees gaan oor kuier. Maak jou werk makliker deur bakkies eetgoed soos patee, gemarineerde sampioene, geroosterde neute, olywe, hummus, ensovoorts, rond te stuur terwyl almal weer die familiebande optel. Doen soveel voorbereiding moontlik vooraf, sodat jy die tyd saam met jou mense kan geniet. Al die geregte kan by kamertemperatuur voorgesit word.

VOORGEREG

Salmpatee Salmpatee

HOOFGEREGTE

Gemarineerde beesfilet met kruie (en gebakte vye) Gemarineerde beesfilet met kruie (en gebakte vye)
Geroosterde kalkoen met ’n macadamianeutvulsel Geroosterde kalkoen met ’n macadamianeutvulsel

BYKOS

Geurige keker-ertjies Geurige keker-ertjies
Groenboontjieslaai Groenboontjieslaai
Geroosterde soetrissies Geroosterde soetrissies

NAGEREG

Plaatmeringue met aarbeie, room, haselneute en sjokoladesous Plaatmeringue met aarbeie, room, haselneute en sjokoladesous