WENK
Verwelkom jou gaste met ’n glasie vonkelwyn waarby jy ’n eetlepel vol granaatpitte gevoeg het. Skep die granaatpitte onderin die glas voordat jy die vonkelwyn ingooi. Teen die tyd dat jy al die wyn gedrink het, is die granaatpitte yskoud en het dit ’n vonkelwyngeur – heerlik!

VOORGEREG

Tamatietert ’n broskorsdeeg Tamatietert ’n broskorsdeeg

HOOFGEREG

Stadiggeroosterde vark met gevulde appels Stadiggeroosterde vark met gevulde appels

SLAAIE

Slaai met baba-aartappels, sampioene en artisjokke Slaai met baba-aartappels, sampioene en artisjokke
Geroosterde beet-en-rooi-uieslaai Geroosterde beet-en-rooi-uieslaai

NAGEREG

Tuis Tiramisu resep Tiramisu met wit-sjokoladekrulle en bloubessies