book-icon Uitgawe September 2021

Lemmetjie-en-klappertert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ed O'Riley

1 Voorverhit die oond tot 170 °C . Meng die koekiekrummels en die botter en voer ’n tertbak daarmee uit sodat dit ’n dun kors vorm. Hou in die yskas tot nodig.

2 Klits nou die kondensmelk en eiergele saam vir ’n paar minute. Voeg die res van die vulselbestanddele by en klits tot lekker dik.

3 Giet die vulsel in die voorbereide kors, smeer effens gelyk en bak vir 25-30 minute of tot net ferm. Haal uit die oond en laat afkoel. Die tert moet goed koud wees voor jy dit versier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Desember 2022 | Januarie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees