1 Panbraai die ui en sampioene tot sag en bruin.

2 Voeg die steak by en kook in olie tot die steak so gaar is soos wat jy verkies.

3 Roer die pepersous en dan die room in.

4 Laat die stroganoff kook tot deurgaar en sit voor met SPAR-wit basmatirys.