1 Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n broodpan.

2 Meng al die bestanddele en giet die beslag in die pan.

3 Bak vir sowat 40 minute.

4 Laat dit heeltemal afkoel voor jy die brood uitkeer.

5 Sit voor met botter.