Baie van ons woon in kleiner ruimtes en sien nie gereeld kans vir onthaal nie. Vir Die Kos Vos, Ilse van der Merwe, lê die geheim in goeie beplanning, slim spyskaartkeuses, ’n paar kortpaaie en ’n tikkie waagmoed om af en toe iets onbekends aan te pak (dis gereeld baie makliker as wat jy dink!). Só kan jy kos van restaurantgehalte voorsit vir jou en drie gaste sonder te veel stres, met uitmuntende resultate en nie te veel vuil skottelgoed nie. ’n Eenpothoofgereg is ’n goeie vertrekpunt.

Die Kos Vos se spyskaart vir vier

Kortpad-caesarslaai Kortpad-caesarslaai

Allemanspaella Allemanspaella

Klassieke crème brûlée Klassieke crème brûlée

KOS-footers-2