Hou moed en kook slim as jy al in middel Januarie al gryp na die einde-van-die-maand-soutkoekies, want betaaldag lê nog vêr!

Rek jou rande so: Gebruik bekostigbare proteïene soos eiers en witvleis (dis boonop gesond) en werk slim met peule soos bone en lensies om dit te rek. Groente in seisoen van die mark is gesond en sal nie jou sak ruk nie. Lus vir uiteet? Maak Oosterse roerbraai tuis!

Meksikaanse eiers Meksikaanse eiers

Hoenderlewertjies met byt Hoenderlewertjies met byt

Vark-en-kasjoeneutroerbraai Vark-en-kasjoeneutroerbraai

KOS-footers-2