Dié sangria is net die regte drankie vir ’n somerse Kersfees.   

Plaas al die bestanddele in ’n groot beker. Indien verkies kan jy dit met limonade versoet voordat jy dit voorsit.