book-icon Uitgawe Augustus 2021

Skenkels met tamatie en rissie

akkreditasie

1 Verhit die olie in ’n swaarboompan en braai die lamskenkels goed bruin oraloor. Roer die uie by, braai vir nog ’n minuut en geur nou mildelik met sout en peper. Roer die bier by, skraap al die bruin deeltjies op die bodem los en laat prut tot die vloeistof met die helfte ingedamp het. 

2 Skep die skenkels en pansous oor in ’n diep oondbak en voeg die res van die bestanddele, behalwe die garam masala en kersietamaties, by. Bedek en rooster rustig in die oond vir 2 uur.

3 Haal die deksel af, roer die garam masala by die sous en proe of daar nog sout en peper kort. Skep die geroosterde tamaties bo-op en bak oop vir nog sowat 45 minute. Sit voor met rys en sambals.   

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees