book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021
Deel

Trooskos! Tamatiesop met pesto-rolletjies en kaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui, wortel en seldery stadig vir sowat 10 minute tot glansend. Braai nog ’n minuut of twee totdat dit begin kleur kry. Roer die res van die sopbestanddele (behalwe die basilie) by en geur met sout en varsgemaalde swart-peper na smaak. Laat prut vir 10 minute. 

2. Gebruik ’n staafmenger en maak die helfte (as jy hou van ’n bietjie tekstuur) of al die sop (as jy dit glad verkies) fyn. Laat prut verder terwyl jy die broodjies maak. 

3. Sny die brood se korsies af en rol die snytjies plat met ’n koekroller. Smeer een kant van die snytjies van hoek tot kant met pesto, strooi die blokkies ham oor en rol ’n stafie kaas in elkeen toe. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Julie 2023

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

OPKNAP

Jongste uitgawe
Die jaarlikse Tuis Opknap-gids is nou te koop, met inskrywings uit ons jaarlikse Regruk met Flair-wedstryd, aangebied in samewerking met JoJo.
Begin lees