1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer ’n standaard-tertbord.

2 Maak die kors: Meng die botter en kookwater en gooi dit by die meel terwyl jy roer. Meng goed en voer die bord daarmee uit; bedek die bodem en sye eweredig.

Maak die witsous: 

1. Gooi die melk in ’n groot glasbak en verhit in die mikrogolf vir 3 minute.

2 Klits die meel by. Sit die mengsel vir nog 3 minute in die mikrogolf.

3 Klits die botter en kaas by en meng tot glad. Geur na smaak.

Vou die witsous by die vulselbestanddele in en gooi in die tertbord. Bak vir 10 minute, verlaag die oondtemperatuur tot 180°C en bak vir nog 30 minute tot goudbruin.