
Voorgereg
Geroosterde popper-aartappels
Wat kan nou beter wees as ’n bros, goudbruin, soutbestrooide aartappel warm uit die oond, vra jy? Wag tot jy dié proe ...
Hoofgereg
Spek-en-hoenderpastei
Pleks van ’n deegdop kry dié pastei ’n spekbolaag en heel eiers binne-in. Die pastei is lekker vir ontbyt, laat-ontbyt, middag- óf aandete.
Botterskorsie-en-wortelslaai
Gerasperde wortelslaai met pynappel bly ’n retro-gunsteling; dié resep verfris die kombinasie so ’n bietjie.
Nagereg
Malvapoeding-brownies
Dekadent verby!