book-icon Uitgawe September 2021

Ou huis skep asem dansky ’n nuwe, moderne uitleg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die galerymuur in die oopplan-leefvertrek wemel van herinneringe uit die paartjie se reise: vakansiefoto’s wat Philippa geneem het, en allerlei kopies van oraloor. Die versameling groen glas- en -keramiekware op die koffietafel kom uit Amerikaanse tweedehandswinkels en uit ’n boedelhuis se inhoud. Die oorspronklike Flos Arco-lamp uit 1962 en die Weylandts-hoekbank was ook slim tweedehandse kopies. Godin-smeulstofie van The Woodstove and Kitchen Company

Foto’s Henrique Wilding

Daar is agt woorde waarvan Philippa Dresner net mooi niks hou nie, en des te minder wanneer dit in dié volgorde gebruik word: “Hoe gaan jy dit by die huis kry?” Sodra ’n mens oor dekor begin gesels in die kontemporêre leefruimte van die Rosebank-huis wat sy met haar lewensmaat, Chris Murphy, deel, verstaan jy gou hoekom nie.

“Dis ’n uitdaging wat ek nog moet verloor,” sê Philippa nonchalant. Hul reisfoto’s vertel die storie van ’n avontuurlike paartjie wat al die wêreld platgereis het. In hul huis lyk slim tweedehandse kopies soos Parker Knoll-stoele ewe tuis tussen skatte en puik vondste uit tweedehandswinkels van oor die wêreld heen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees